VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe) (en Africanos)

Hattingh, Tian · Christiaan Hattingh

Ver Precio
Envío a todo Ecuador

Reseña del libro

Voëls en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voëlkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geïnspireer om die voëls in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voëls en Bybels in die Geskiedenis.

Opiniones del Libro

Opiniones sobre Buscalibre

Ver más opiniones de clientes