B-days con hasta 60% dcto.  Ver más

Enviar a
Quito, Pichincha
0
  • argentina
  • chile
  • colombia
  • españa
  • méxico
  • perú
  • estados unidos
  • internacional

Selecciona tu país

América

Europa

Resto del mundo

portada Christelike Etiek (en Africanos)
Formato
Libro Físico
Editorial
Idioma
Africanos
N° páginas
194
Encuadernación
Tapa Blanda
Dimensiones
21.6x14x1 cm
Peso
0.23 kg.
ISBN13
9781724627605

Christelike Etiek (en Africanos)

Christian University, Team Impact (Autor) · Createspace · Tapa Blanda

Christelike Etiek (en Africanos) - Christian University, Team Impact

Libro Nuevo Importado
Envío: 21 a 28 días háb.
$ 48.26$ 24.13
-50%
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Libro Nuevo

Quedan 100 unidades

$ 24.13
Llega entre el 21 Sep y el 02 Oct a Quito, Pichincha. Seleccionar ubicación

Reseña del libro "Christelike Etiek (en Africanos)"

Om eties te wees is nie dieselfde as om te doen "wat die gemeenskap ookal aanvaar" nie. In enige gemeenskap, aanvaar meeste mense standaarde wat inderdaad eties is. Maar standaarde van gedrag in die gemeenskap kan afwyk van wat eties is. 'n Hele gemeenskap kan eties korrup raak. Etiek gaan oor hoe individue besluit wat reg en wat verkeerd is en is die studie van daaglikse gedrag en sluit elke aspek van 'n persoon se lewe in. Daar kan gesê word dat etiek 'n standaard van reg en verkeerd, goed en kwaad is. Dit is die wetenskap van gedrag. Etiek vertel aan ons hoe ons behoort op te tree. Etiek het betrekking op wat die gemeenskap sien as moreel reg en verkeerd, aanvaarbaar en onaanvaarbaar, toelaatbaar en ontoelaatbaar. Dit beteken dat etiese beskouings verskil van een kultuur tot 'n ander omdat die kultuur self die maatstaf word waarby reg en verkeerd bepaal word. Christelike etiek verskil van sekulêre etiek daarin dat dit gekoppel is aan die Bybel en dus deur die onveranderde waarhede van Skrif bepaal word. Chritelike etiek is dus God-gesentreerd en Christus-gesentreerd eerder as mens-gesentreerd. Christelike etiek volg nie die meerderheidsopinie nie, en dit is meestal nie in ooreenstemming met "gewoonte gedrag" nie. Vir die Christen, berus outoriteit oor korrekte gedrag by God en dit is elke Christen se opdrag om die wil van God te gehoorsaam.

Opiniones del libro

Preguntas frecuentes sobre el libro

Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.

Preguntas y respuestas sobre el libro

¿Tienes una pregunta sobre el libro? Inicia sesión para poder agregar tu propia pregunta.

Opiniones sobre Buscalibre

Ver más opiniones de clientes