Compartir
Drome kan waar word (en Africanos)
Edna Cane Swannepoel
(Autor)
·
Mecs Publishing
· Tapa Blanda
Drome kan waar word (en Africanos) - Cane Swannepoel, Edna
Libro Nuevo
Importado
Envío: 21 a 28 días háb.
$ 49.19$ 24.59
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Drome kan waar word (en Africanos)"
Sheree Stiler is 'n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in 'n skietongeluk verloor. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ʼn boek skyf, sy wil vir Wizard ('n Bekende seunsgroep wat sing en in London bly) liedjies skryf, sy wil eendag heer eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Seëninge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ʼn boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in London en sy raak verlief. Maar Sheree het 'n geheimsinnige droom ook gehad. ʼn Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word, is 'n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.