Compartir
Herstel jou Huwelik (en Africanos)
Erin Thiele
(Autor)
·
Narrowroad Publishing House
· Tapa Blanda
Herstel jou Huwelik (en Africanos) - Thiele, Erin
Libro Nuevo
Importado
Envío: 16 a 22 días háb.
$ 50.59$ 25.30
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Herstel jou Huwelik (en Africanos)"
Dit is nie per toeval dat jy hierdie boek in jou hande hou nie, dit is deur Goddellike Voorsiening. God het jou roep om hulp gehoor, net soos Hy myne gehoor het en Hy het gekom om jou te red. Die bladsye wat volg sal vir jou 'n gids wees, net soos Hy vir my gelei het toe ander gesê het dat my situasie hopeloos was.VWat Hy van my gevra het was nie maklik nie, en dit sal ook nie vir jou maklik wees nie. Maar as jy 'n wonderwerk in jou lewe wil hê, kan dit gebeur. As jy 'n getuienis wil wees aan ander van God se betroubaarheid, sal dit gebeur. As jy werklik wil hê dat God 'n huwelik sal herstel wat hopeloos is, dan moet jy aanhou lees. God kan en sal jou huwelik herstel, net soos Hy myne herstel het.erDie Bybel sê dat "die HERE-sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is." (2 Kron. 16:9). Hy het jou gesoek om jou te help. Is jy gereed?
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos .
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.