Los costos de envío se calcularán en base a esta dirección en todo el sitio.
Selecciona tu país
América
Argentina
Brasil
Canadá
Chile
Colombia
Costa Rica
Ecuador
El Salvador
Estados Unidos
México
Perú
República Dominicana
Uruguay
Europa
Alemania
Austria
Bélgica
Croacia
Dinamarca
Eslovaquia
Eslovenia
España
Finlandia
Francia
Grecia
Hungría
Irlanda
Italia
Letonia
Malta
Noruega
Países Bajos
Polonia
Portugal
Reino Unido
República Checa
Serbia
Suecia
Suiza
Resto del mundo


Honey & Layla Ons Eerste Sneeu
Isabel Hickey;Izelle Hickey (Autor) · Shiloh Operations, Inc · Tapa Blanda
Quedan 100 unidades
$ 26.94Kom saam met Honey en Layla op 'n avontuur in die sneeu! Wanneer Honey, 'n klein hondjie, onseker voel oor haar heel eerste sneeu, wys Layla en hulle vriendin Hannah vir haar hoe wonderlik dit is om in die sneeu te speel en hoeveel pret dit kan wees. Saam lag, speel en ontdek hulle die vreugde van die koue, glinsterende sneeu.
Deur hulle avontuur leer klein lesers van Psalm 51:7 en hoe Jesus ons hartjies helder, vrolik en skoon kan maak, net soos die sneeu wat pas buitekant geval het. Perfek vir kinders van 3-6 jaar en families wat God se liefde op 'n spesiale manier wil deel.
Wanneer jy hierdie boekie koop, gaan elke sent direk na Shiloh Operations om die maandelikse kostes van hulle belangrike werk te help dek. Shiloh is 'n nuwe organisasie wat daaraan toegewy is om mammas en hulle kinders wat deur huishoudelike geweld geraak word, 'n veilige hawe en 'n nuwe begin te gee. Jou aankoop bring nie net hierdie storie na jou huis nie, maar bring ook hoop en veiligheid vir ander.
Om meer oor Shiloh te leer, besoek www.shilohoperations.com
¿Tienes una pregunta sobre el libro? Inicia sesión para poder agregar tu propia pregunta.

